Gewerweldes: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Die hoofgroepe van die moderne gewerweldes is:
*Die [[visvisse]]se
*Die [[amfibieamfibieë]]ë
*Die [[reptielreptiele]]e
*Die [[soogdiersoogdiere]]e
*Die [[voëlvoëls]]s
 
Gewerweldes is 'n deel van die [[Chordata|rugstringdiere]] (Chordata). Hierdie diere het 'n rugmurgstring. Dit is 'n buigsame, staafvormig orgaan waaruit daar in die verloop van evolusie 'n werwelkolom ontwikkel het. 'n Belangrike onderverdeling ná Chordata is diere sonder, en diere met 'n skedel. Die gewerwelde diere is saam met die slymprikke diere met 'n skedel (''Craniata'').
110 682

wysigings