Verskil tussen weergawes van "Jack Swigert"

1 531 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas, Eksterne skakels & Kategorieë
(Dankie Oesjaar, jy hou die bal aan die rol)
(+ Inligtingskas, Eksterne skakels & Kategorieë)
{{Inligtingskas Ampsbekleër
[[Lêer:Jack Swigert.jpg|duimnael|regs|240px|Jack Swigert]]
| naam = Jack Swigert
'''John Leonard "Jack" Swigert''' (* 30 Augustus 1931 – † 7 Desember 1982) was 'n [[Amerikaanse]] toets[[vlieënier]], meganiese en lugvaart[[ingenieur]], [[NASA]]-[[ruimtevaarder]] en een van slegs 24 [[mens]]e wat na die [[Maan]] gevlieg het. Hy was deel van die [[Apollo 13]]-missie.
| beeld = Jack Swigert.jpg
| beeldonderskrif = Jack Swigert in Desember 1971
| orde = Verkose lid van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers
vir die 6de distrik van Colorado
| termynaanvang = [[2 November]] [[1982]]
| termyneinde = [[27 Desember]] [[1982]]
| voorganger = ''Nuwe kiesafdeling''
| opvolger = [[Daniel Schaefer]]
| geboortedatum = John Leonard Swigert Jr.
{{Geboortedatum|1931|8|30}}
| geboortejaar =
| geboortemaand =
| geboortedag =
| geboorteplek = [[Denver]], [[Colorado]]
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1931|8|30|1982|12|27}}
| sterfteplek = [[Washington, D.C.]]
| party = [[Republikeinse Party (Verenigde State)|Republikein]]
| eggenoot =
| kinders =
| alma_mater = Universiteit van Colorado, B.S. 1953
Rensselaer Polytechnic Institute, M.S. 1965
Universiteit van Hartford, MBA 1967
| religie =
| handtekening =
| militer = Militêre Diens
| lojaliteit = {{vlagland|Verenigde State}}
| tak = [[Amerikaanse Lugmag]] (1953–1956)
MA ANG (1957–1960)
CT ANG (1960–1965)
| diensjare = 1953–1965
| rang = Kaptein
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =

'''John Leonard "Jack" Swigert''' (* 30 Augustus 1931 – † 727 Desember 1982) was 'n [[Amerikaanse]] toets[[vlieënier]], meganiese en lugvaart[[ingenieur]], [[NASANasa]]-[[ruimtevaarder]] en een van slegs 24 [[mens]]e wat na die [[Maan]] gevlieg het. Hy was deel van die [[Apollo 13]]-missie.

Voordat hy in 1966 by NASA aangesluit het, was hy 'n burgerlike toetsvlieënier en vegvlieënier in die ''Air National Guard''.

Nadat hy by NASA bedank het, is hy verkies tot die kongresAmerikaanse Huis van Verteenwoordigers vir die [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] [[Colorado]] se 6de distrik. Hy sterf egter voordat hy ingesweer kon word.

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} {{Imdb naam|0842641}}
* {{en}} {{Find a Grave|6282}}

{{Saadjie}}

{{DEFAULTSORT:Swigert, Jack}}
[[Kategorie:Amerikaanse militariste]]
[[Kategorie:Amerikaanse politici]]
[[Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders]]
[[Kategorie:Amerikaanse vlieëniers]]