Verskil tussen weergawes van "10 Junie"

52 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Gebeure: ortografie: 'n, nbsp)
k
* [[1809]] – [[Pous Pius VII]] [[Ekskommunikasie|ekskommunikeer]] die Franse wat [[Rome]] beset het en [[Napoléon Bonaparte|Napoleon]] neem die pous gevange.
* [[1847]] – Die [[Chicago]] Tribune begin publikasie.
* [[1865]] – Eerste opvoering van [[Richard Wagner]] se opera [[''Tristan en Isolde]]''.
* [[1909]] – 'n Referendum word in Natal gehou daaroor of dié Britse kolonie deel van die [[Unie van Suid-Afrika]] moet vorm. Daar is 11 121 stemme ten gunste en 3 701 daarteen.
* [[1940]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: [[Italië]] verklaar oorlog teen [[Frankryk]] en [[Engeland]].
 
== Geboortes ==
* [[1819]] – [[Gustave Coubet]], Franse skilder.
* [[1922]] – [[Judy Garland]], Amerikaanse sangeres en aktrise († [[1969]]).
 
* [[1988]] – [[Louis L'Amour]], 'n Amerikaanse skrywer (* [[1908]]).
* [[2002]] – Dr. [[Attie van der Colf]], predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en 'n digter verantwoordelik vir 126 berymings in die ''Liedboek van die Kerk'' (* [[1933]]).
 
== Vakansies, vierings, en waarnemingsdae ==
*
 
{{commonskat|10 June}}
81 808

wysigings