Capitol: Verskil tussen weergawes

703 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Naudefj het bladsy Die Capitol na Capitol geskuif)
No edit summary
[[Lêer:US Capitol Building at night Jan 2006.jpg|duimnael|280px|Die Capitol snags.]]
 
Die '''Capitol''' is die gebou in die [[Amerikaanse]] hoofstad [[Washington, D.C.|Washington D.C.]] waar die Amerikaanse Kongres vergader. Dit is ook as die Kongresgebou bekend en is die setel van die land se wetgewende mag.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Die Amerikaanse Kongres, wat hier byeenkom, bestaan uit die Amerikaanse Senaat (verteenwoordiging van twee senatore per staat) sowel as die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes (proporsionele verteenwoordiging na grootte van die staat). Die Capitol is deur die ''National Mall'' van die [[Withuis]] geskei, om simboliese die skeiding met die uitvoerende mag (die [[president]]) aan te dui.
 
Die Capitol is 'n verwysing na die staatsmag van klassieke [[Rome]], waar die Capitol die belangrikste van die sewe heuwels was, waarop die tempel van [[Juno (mitologie)|Juno]] gestaan het en daar oor die Romeinse munt gewaak het.
 
== Verwysings ==