Verskil tussen weergawes van "Napels"

6 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (-verdubbelde woord)
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:CoA Città di Napoli.svg|90px|raam|senter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 975 260
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 8 316,4/vk km
|-
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Amptelike Webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://www.comune.napoli.it/ ''comune.napoli.it'']
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
== Ligging ==
[[Lêer:Nápoles y Monte. Vesubio 2.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van Napels]]
Napels lê aan die westelike kant van die Italiaanse stewel, ten suide van Rome en geleë aan die pragtig beskermde [[Golf van Napels]] (Golfo di Napoli). Ten suide van die stad lê die [[skiereiland]] van Sorrento en die Amalfikus met die dorpe Amalfi, Positano, Atrani en Ravello. Vanuit die stad kan 'n mens oor die water die vulkaan [[Vesuvius]] (Vesuvio) sien, wat bo die ou ruïnes van [[Pompeji|Pompei]] en [[Herculaneum]] uitstyg. Ook is die eilande [[Capri]], Procida en Ischia te vinde in die Golf van Napels, wat terloops ook te sien is vanaf die hoogliggende dele van die stad. 'n Paar kilometer uit die middestad na die weste toe, is met kronkelende kuspaaie die vingeragtige uitstulpings van Possilipo en Pozzuoli te sien, wat sorg vir merkwaardige uitsigte oor die golf.
 
Die middestad bestaan uit 'n moderne deel met [[wolkekrabber]]s rondom die treinstasie (Stazione Centrale/Piazza Garibaldi) en 'n ouer deel ten weste daarvan wat vanaf die water na bo oor 'n aantal heuwels loop. Hoewel 'n groot deel van die stad nog bestaan uit warrige, vuil, kronkelende straatjies en stegies met eindelose wasgoedlyne en singende Italianers, is 'n groot deel hiervan na die Italiaanse hereniging in 1860 gesloop om plek te maak vir breë boulevards met indrukwekkende palazzi (woonstelle uit die 1800's).
In 1816, na die Napoleontiese tyd, word die Koninkryk van die twee Sisiliës gevorm. Onder die konings van die huis van Bourbon (Italiaans: Borbone) breek 'n ekonomiese en kulturele bloeityd aan.
 
In 1860 word daar heelaas met die Bourbons afgereken: Giuseppe Garibaldi, met steun van koning Victor Emmanuel van Savoye (Vittorio Emmanuele di Savoia) val die koninkryk vanuit Sisilië met sy manskappe binne en verower dit. Tydens 'n twyfelagtige volksraadpleging in Oktober 1860 word die definitiewe einde van die koninkryk van die twee Sisiliës aangekondig. Napels is nie meer 'n hoofstad nie en gevolglik stroom baie kapitaal uit die stad uit na die noorde van die pasverenigde Koninkryk van Italië. Deur hierdie ernstige ekonomiese skade word daar ook nie meer in die Napolitaanse nywerhede belê nie. Die industrie in die noorde bloei al hoe meer op wat lei tot massiewe emigrasie van Italiaaners na die noorde met toenemende armoede en werkloosheid in die suide. Tot vandag toe is die driehoek [[Turyn]] - [[Genua]] - [[Milaan]] die ekonomiese hart van Italië terwyl die suide van die land deur die noorderlinge as agterlik beskou word. Uit dieselfde tyd stam die mafia in Napels, die Camorra, wat deur die verval van die stad en die armoede van die inwoners mettertyd meer magtig word.
 
Op 7 April 1906 bars die Vesuviusvulkaan uit en rig ernstige skade aan in Napels. Dit was die mees onlangse uitbarsting van die vulkaan.
* Castel Capuano
* Maschio Angioino orfCastel Nuovo (die nuwe kasteel)
* Certosa di San Martino
* Museo Nazionale di Capodimonte
* Palazzo Reale (Koninklike paleis)
* Museo Archaeologo Nazionale (Nasionale Argeologiese Museum)
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Naples|Napels}}
* {{it}} [http://www.comune.napoli.it/ Amptelike webwerf]
* {{en}} {{fr}} [http://whc.unesco.org/sites/726.htm Amptelike Unesco-bladsy]