Verskil tussen weergawes van "Sinai"

790 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
(Verbeter)
(Bygewerk)
[[Lêer:ISS035-E-007148 Nile - Sinai - Dead Sea - Wide Angle View (cropped).jpg|duimnael|links|Die Sinai-skiereiland met die Golf van Suez in die weste en die Golf van Akaba in die ooste vanuit die ruimte gesien, 2007]]
[[Lêer:Sinai-peninsula-map.jpg|thumb|Kaart van Sinai]]
[[Lêer:Sinai-peninsula-map.jpg|duimnael|Kaart van die Sinai-skiereiland met die [[Golf van Suez]] in die weste en die [[Golf van Akaba]] in die ooste]]
 
'''Sinai''' ([[Arabies]]: سيناء) is 'n [[skiereiland]] in [[Egipte]] en behoort tot [[Asië]]. Dit het 'n oppervlakte van 61 000 km² en lê tussen die [[Middellandse See]] in die noorde en die [[Rooisee]] in die suide. In die weste is die [[Suezkanaal]] en die [[Golf van Suez]], in die ooste is die [[Golf van Akaba]] en die grens tot [[Israel]] geleë. Sinai is veral bekend vir die Sinaiberg, waar [[Moses]] volgens die [[Bybel]] die [[Tien Gebooie]] van [[God]] ontvang het, en die [[Sint-Katarinaklooster]], wat tussen 548 en 565 gestig is. Die Sinaiberg is 'n heilige plek vir [[Jode]], [[Christene]] en [[Moslem]]s.
 
Belangrike hawestede sluit in [[Taba]] in Egipte en [[Eilat]] in Israel. [[Sharm El Sheikh]] is die bekendste vakansieoord van Sinai.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Sinai Peninsula}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Sinai-Peninsula|title=Sinai Peninsula|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=3 Junie 2017}}
 
{{Saadjie}}