Limerick: Verskil tussen weergawes

52 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
(Begin nuwe artikel)
 
'''Limerick''' ([ˈlɪmrɪk], [-mərɪk]; [[Iers-Gaelies|Iers]]: '''Luimneach''' [ˈl̪imʲɨnʲəx]) is 'n stad in die gelyknamige [[Republiek van Ierland|Ierse]] graafskap, geleë aan die Shannonrivier. Die historiese middestad het op die eiland King's Island ontstaan wat deur die Shannon- en Abbeyrivier omsluit word. Die Shannonrivier mond naby Limerick in die [[Atlantiese Oseaan]]. Met 'n bevolking van 94 192 volgens die sensus van 2016 is Limerick die derde grootste nedersetting in die Ierse Republiek en die vierde grootste op die eiland [[Ierland]].
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Ierse Republiek]]