Verskil tussen weergawes van "Silikaatminerale"

geen wysigingsopsomming nie
k (Christiaan Human het bladsy Silikaat minerale na Silikaatminerale geskuif)
Die [[Silikaat]] Minerale'''silikaatminerale''' is 'n groep minerale wat verbindings van [[Silikon Oksied]] silikonoksied ([[silikon]] en [[suurstof]] in varierende verhoudings en hoeveelhede) bevat. Dit bestaan uit 'n SiO4 [[tetraëder]], wat op verskillende wyses met mekaar en ander elemente verbind word. Hierdie groep minerale is die volopste groep minerale in die [[aardkors]], en ongeveer 60% van die aardkors se minerale vorm deel van hierdie groep. Hierdie groep sluit [[minerale]] vanaf algemene [[Kwartskwarts]] tot [[Smaragdesmaragde]] en [[Robynerobyne]] in.
 
Die minerale in hierdie groep het wisselende hoeveelhede SiO4 in hulle struktuur, en gesteentes word na aanleiding van die SiO4 inhoud geklassifieseer van [[felsies]] (hoë SiO4 inhoud), na [[mafies]] (lae SiO4 inhoud) tot [[ultra-mafies]] (baie lae SiO4 inhoud). (Vroeër was felsiese gesteentes geklassifiseer as 'suur' gesteentes, en mafiese gesteentes as "basies".)
Die klassifikasie van die Silikaat Mineralesilikaatminerale kom van die mineraloog [[Dana]].
 
== Klassifikasie ==
Die Silikaat mineralesilikaatminerale word ingedeel in die volgende groepe:
* Tekto-silikate
* Neso-silikate
188

wysigings