Verskil tussen weergawes van "Jack Swigert"

51 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Verbeter
k
(Verbeter)
'''John Leonard "Jack" Swigert''' (* 30 Augustus 1931 – † 27 Desember 1982) was 'n [[Amerikaanse]] toets[[vlieënier]], meganiese en [[lugvaartingenieur]], [[Nasa]]-[[ruimtevaarder]] en een van slegs 24 [[mens]]e wat na die [[Maan]] gevlieg het. Hy was deel van die [[Apollo 13]]-missie.
 
Voordat hy in 1966 by NASA aangesluit het, was hy 'n burgerlike toetsvlieënier en vegvlieënier in die ''Air National Guard''. Hy was gewerf as deel van [[Ruimtevaardergroep 5]].
 
Nadat hy by NASA bedank het, is hy verkies tot die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers vir die [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] [[Colorado]] se 6de distrik. Hy sterf egter voordat hy ingesweer kon word.