Verskil tussen weergawes van "Silikaat"

14 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|beeld2=Silicate-tetrahedron-3D-balls.png
}}
'n '''Silikaat''' is in die chemie eintlik 'n sout wat die [[Tetraëder|tetraëdriese]] komplekse ioon SiO<sub>4</sub><sup>4-</sup> bevat ('n '''ortosilikaat'''), maar die naam silikaat word gebruik vir die hele klasse verbindings wat uit tetraëdriese SiO<sub>4</sub>-eenhede is opgebou. Die ortosilikaatioon is die suurres van [[kieselsuur|ortokieselsuur]] H<sub>4</sub>SiO<sub>4</sub>, wat 'n baie swakke suur met amfotere eienskappe is. Dit word daarom dikwels ook als basis Si(OH)<sub>4</sub> geskryf.
 
Baie [[Silikaatminerale|silikate]] word as minerale gevind, maar hulle kan ook chemies in die laboratorium vervaardig word. Die mineralogiese name is nie dieselfde as die chemiese nie.
22 778

wysigings