Verskil tussen weergawes van "Iran"

31 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
=== Partye en parlement ===
[[Lêer:Parliamenttehran.jpg|duimnael|Iranse afgevaardigdes het tot en met 1979 in die Teheranse parlementsgebou vergader]]
[[Lêer:Mahmoud_Ahmadinejad_in_the_Iranian_Majlis_(2)Iranian Majlis.jpg|duimnael|Die vergadersaal van die huidige parlementsgebou]]
Die Iranse parlement staan as ''Majlis'' bekend (Farsi: مجلس, 'n Arabiese leenwoord wat "vergadering" of "sitting" beteken). Voor die Islamitiese Rewolusie van 1979 het die parlement uit twee kamers bestaan, die ''Majlis Shora Melli'' of Nasionale Vergadering en die Senaat.
 
3

wysigings