Verskil tussen weergawes van "Neoproterosoïkum"

geen wysigingsopsomming nie
Die Neoproterosoïkum is onderwerp van veel navorsing. Dit het van ongeveer 1000 tot 541 miljoen jaar gelede geduur en bestaan uit drie tydperke: die [[Tonium]], die [[Kriogenium]] en die [[Ediakarium]].
 
In die Tonium het die kontinente 'n superkontinent gevorm, [[Rodinië]], wat later uitmekaar geval het. Die tektoniese gebeurtenisse is gekoppel aan die biologiese ontwikkeling.
 
[[Lêer:Paleoglobe_NO_1040_mya.gif|duimnael|links|Die vorming van Rodinië ~1040 mj {{no}}]]
22 781

wysigings