Verskil tussen weergawes van "United States Army Air Forces"

[[ ]]
([[ ]])
}}
 
Die '''United States Army Air Forces''' ('''USAAF''') was die lugmagafdeling van die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] tydens en kort na die [[Tweede Wêreldoorlog]]. Die was die direkte voorloper van die [[Amerikaanse Lugmag|]] (United States Air Force]]). Op sy hoogtepunt in 1944 het die USAAF oor 2,4 miljoen manskappe, 80 000 [[vliegtuig|vliegtuie]] en 783 vliegvelde beskik.
 
Die USAAF het in 1941 uit die Air Corps ontstaan. Terwyl andere lande hul lugmagte losstaande van hul leërs gehou het, het die USAAF 'n onderdeel van die [[Amerikaanse Leër]] gebly.
 
{{Saadjie}}
101 194

wysigings