Verskil tussen weergawes van "Nieu-Taipei"

10 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q244898)
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Flag of Taiwan.svg|20px]] [[Republiek van SjinaChina]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Administratiewe gewes'''
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Amptelike Webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://foreigner.ntpc.gov.tw/web/Home?command=display&page=flash ''New Taipei <br />City Government'']
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Nieu-Taipei''', soms ook '''Xinbei''' genoem, amptelike [[Engels]]e naam: '''New Taipei City''' ([[SjineesChinees]]: 新北市, Pinyin: Xīnběi Shì, Pe̍h-ōe-jī: Sin-pak-chhī) is die mees bevolktehoogsbevolkte stad van die [[Republiek van SjinaChina]] op die eiland Taiwan met sowat 3,9 miljoen inwoners. Nieu-Taipei het in [[Desember]] [[2010]] met die samesmelting van alle 29 stede en munisipaliteite in die voormalige landelike Taipei-distrik ontstaan en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur.
 
Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se noordelike kuslyn en omsluit die Taipei-bekken met die hoofstad [[Taipei]]. Dit word in die noord-ooste deur Keelung, die Yilan-distrik in die suid-ooste en die Taoyuan-distrik in die suid-weste begrens.
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Republiek van SjinaChina]]
89 238

wysigings