Verskil tussen weergawes van "Broad Peak"

12 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (+ Liggingkaart)
No edit summary
| Foto onderskrif = Broad Peak soos gesien vanaf Concordia
| Hoogte = 8&nbsp;051<ref name="peakbagger">{{en}} [http://www.peakbagger.com/peak.aspx?pid=10519 "Broad Peak, China/Pakistan"]. Peakbagger.com. Besoek op 31 Mei 2015.</ref>
| Ligging = [[Pakistan]] en [[Volksrepubliek van SjinaChina]]
| Bergreeks = [[Karakorum]]
| Prominensie = 1&nbsp;701
[[Lêer:Broad Peak in July 2006.jpg|duimnael|links|Die drie spitse van die Broad Peak: Noord- (veer links), Middel- (linkse Beeld-derdes) en Hoofspits (midde)]]
[[Lêer:Broad Peak from Godwin-Austen Glacier cropped.jpg|duimnael|links|Die drie spitse van die Broad Peak soos vanaf die Godwin-Austen-gletser gesien: Noord- (agter die wolke), Middel- en Hoofspits (v.l.n.r.)]]
'''Broad Peak''' (letterlik "breë spits"; [[Oerdoe]]: بروڈ پیک; [[SjineesChinees]]: 布洛阿特峰; [[pinyin]]: ''Bùluòātè Fēng''),<ref>{{en}} {{cite web|url=http://climbing.about.com/od/8000metermountains/a/BroadPeakFacts.htm |title=Broad Peak: 12th Highest Mountain in the World| publisher=About.com}}</ref> ook bekend as '''K3''', is 'n [[berg]] in die [[Karakorum]] wat op die grens tussen [[Pakistan]] en [[Xinjiang]] ([[Volksrepubliek van SjinaChina]]) geleë is. Met 'n hoogte van 8&nbsp;051&nbsp;meter is dit die twaalfde hoogste berg van [[Asië]] en in die wêreld ná [[Berg Everest]], [[K2]], [[Kangchenjunga]], [[Lhotse]], [[Makalu]], [[Cho Oyu]], [[Dhaulagiri]], [[Manaslu]], [[Nanga Parbat]], [[Annapurna]] en [[Gasherbrum I]]. Broad Peak is net suid van K2 geleë en hulle word net deur die Godwin-Austen-gletser van mekaar geskei.
 
Die letterlike vertaling van "Broad Peak" tot '''Falchan Kangri''' (ཨིྰན་ཨངརི་) is nie deur die inheemse Balti-bevolking aanvaar nie.<ref name=evnews>{{en}} {{cite web | url=http://www.everestnews.com/stories024/bphistory.htm | title=Broad Peak: Some background and History | publisher=Everest News | accessdate = 31 Mei 2015}}</ref>
| Broad Peak
|-
| Broad Peak Central (ook "BP Mid Peak" of "Middle"; SjineseChinese naam: Zhongyang)
| style="text-align:right"| 8&nbsp;011&nbsp;m
| style="text-align:right"| 191&nbsp;m
 
[[Kategorie:Berge van Pakistan]]
[[Kategorie:Berge van die Volksrepubliek van SjinaChina]]
104 413

wysigings