Verskil tussen weergawes van "Mohammad Khatami"

38 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
 
Khatami was aanvanklik min bekend buite [[Teheran]], maar het die aandag van baie kiesers met sy landwye verkiesingsveldtog en sy politieke program van liberalisering en hervorming getrek. Hy is uiteindelik met 70% van die uitgebragte stemme as president verkies. Gedurende sy twee ampstermyne het hy vrye meningsuiting, verdraagsaamheid en konstruktiewe diplomatieke betrekkinge met ander lande voorgestaan, terwyl in sy ekonomiese beleid beginsels soos 'n [[vrye mark]] en buitelandse beleggings sentraal gestaan het.
 
== Eksterne skakels ==
{{wikiquote}}
 
{{DEFAULTSORT:Khatami, Mohammad}}
188

wysigings