Verskil tussen weergawes van "Enrico Caruso"

2 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
Genoeg vir nou.
(Genoeg vir nou.)
Caruso het in 1987 'n ''Grammy Lifetime Achievement Award'' ontvang.<ref>{{cite book |author=Haupert, Michael |year=2012 |title=Entertainment Industry: A Reference Handbook |publisher=ABC-CLIO |page=116}}</ref> Hy is op [[2 Augustus]] [[1920]] in Napels aan buikvliesontsteking oorlede. Hy was 48 jaar oud.
 
Sy lewe was die onderwerp van die film ''The Great Caruso'' uit 1951, waarin die bekende tenoor [[Mario Lanza]] die rol van Enrico Caruso vertolk. Ou opnames van Caruso is ook in die film ''Match Point'' (2005) van [[Woody Allen]] uit 2005 gebruik.
 
== Verwysings ==