Verskil tussen weergawes van "Indo-Irannese tale"

k
Bygewerk
k (Bygewerk)
Die '''Indo-Irannese tale''' vorm die grootste en mees oostelike bestaande tak van die [[Indo-Europese tale|Indo-Europese taalfamilie]]. Hulle word deur meer as een miljard mense gepraat en streek vanaf die [[Kaukasus]] ([[Osseties]]) en [[Europa]] ([[Romani]]) ooswaarts tot [[Xinjiang]] ([[Sarikoli]]) en [[Assam]] ([[Assamees]]), en suid tot die [[Maledive]] ([[Dhivehi]]).
 
[[Lêer:Indo-European branches map.pngsvg|duimnael|links|Huidige verspreiding van die Indo-Europese taalfamilie in [[Eurasië]]
{{columns
|col1 =
Die Indo-Irannese taalfamilie bestaan uit die drie hooftakke:
* [[Indo-Ariese tale]], gepraat deur sowat een miljard mense, veral in Suid-Asië maar ook in Europa (Romani).
* [[Irannese tale]], gepraat deur sowat 130 miljoen mense in Sentraal- en Suid-Asië.
* [[Nuristani-tale]], gepraat deur sowat 30 000 mense in [[Afghanistan]] (Nuristan-provinsie) en [[Pakistan]].
 
Die grootste [[Taal|tale]] (volgens aantal moedertaalsprekers[[moedertaal]]sprekers) behoort tot die Indo-Ariese groep: [[Hindoestani]] ([[Hindi]]–[[Oerdoe]], 325 miljoen), [[Bengaals]] (190 miljoen), [[Pandjabi]] (92 miljoen), [[Marathi]] (72 miljoen), [[Gujarati]] (47 miljoen), [[Bhojpuri]] (40 miljoen), Awadhi (40 miljoen), [[Maithili]] (34 miljoen), [[Oriya]] (32 miljoen), Marwari (20 miljoen), [[Sindhi]] (20 miljoen), Rajasthani (13 miljoen), Chhattisgarhi (13 miljoen), [[Assamees]] (13 miljoen), [[Singalees]] (16 miljoen), [[Nepali]] (16 miljoen) en, Rangpuri (15 miljoen), [[Konkani]] (6 miljoen) en [[Kasjmiri]] (5,5 miljoen). Die belangrikste tale binne die Irannese groep is: [[Persies]] (57 miljoen), [[Pasjtoe]] (ca. 50 miljoen), [[Koerdies]] (30 miljoen) en [[Beloetsji]] (5 miljoen).
 
== Bronne ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Indo-Iranian languages}}
* {{en}} {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/subgroups/indo-iranian-0 | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Indo-Iranian | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=610 OktoberJunie 20152017}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/Indo-Iranian-languages|title=Indo-Iranian languages|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=10 Junie 2017}}
 
[[Kategorie:Indo-Irannese tale| ]]