Verskil tussen weergawes van "Fidel Castro"

500 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+par
No edit summary
(+par)
}}
 
'''Fidel Alejandro Castro Ruz''' <small>([[:Media:Es-Fidel Castro.ogg|audio]])</small> ([[13 Augustus]] [[1926]] in [[Birán]] ([[Holguín Provinsie]]) – [[25 November]] [[2016]] in [[Havana]]) was van 1959 tot 2008 die kommunistiese leier van [[Kuba]] gewees. Hy was bekend vir sy militêre drag en lang baard.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Castro het die eiland van [[1959]] tot [[2008]] regeer, nadat hy die regering van die diktator [[Fulgencio Batista]] omvergewerp het en Batista in 1954 gedwing het om die land te verlaat. Hy het Kuba in die eerste [[kommunisme|kommunistiese]] staat in die [[Westelike Halfrond]] verander. Hy het die titel van [[Eerste Minister]] behou tot [[1976]], toe hy die [[President]] geword het. In 2008 het hy bedank en die leisels aan sy broer, Raul[[Raúl Castro]], oorhandig. Daarnaas het hy ook as die eerste sekretaris van die Kommunistiese Party van Kuba gedien, vanaf die stigting van die party in 1961 tot 2011.
 
Onder sy regering is die Republiek Kuba tot 'n kommunistiese staat omgevorm. Al die industrieë en maatskappye is genasionaliseer en sosialistiese hervormings is op alle gebiede van die samelewing deurgevoer. Op internasionale vlak dien hy ook van 1979 tot 1983 as sekretaris-generaal van die [[Beweging van Onverbonde Lande]].
 
== Verwysings ==