Verskil tussen weergawes van "Vryheidsfront Plus"

"sig skaar aan die sy van" is 'n vaste uitdrukking
("sig skaar aan die sy van" is 'n vaste uitdrukking)
}}
 
Die '''Vryheidsfront Plus''' ('''VF+''') is ’n'n [[Suid-Afrika]]anse politieke party vanuit die [[Republiek|republikeinse]] tradisie wat daarop ingestel is om die belange van die [[Afrikaners|Afrikaner-minderheid]] te beskerm. Die huidige leier van die party is dr. [[Pieter Groenewald]].<ref>{{en}} [http://ewn.co.za/2016/11/12/peter-mulder-steps-down-as-freedom-front-plus-leader Pieter Mulder steps down as Freedom Front Plus leader], Besoek op 14 November 2016</ref>
 
== Geskiedenis ==
Die Vryheidsfront is op [[4 Maart]] [[1994]] gestig. Die party het destyds besluit om deur deelname aan die demokratiese proses sy doelwitte van minderheidsregte en [[selfbeskikking]] na te jaag. ’n'n Grondwetlike wysiging kort voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994|algemene verkiesing van 1994]] het voorsiening gemaak vir ’n'n grondwetlike beginsel wat kulturele en etniese minderheidsgroepe in staat sou stel om hulle vir die bevordering van selfbeskikking binne die raamwerk van die grondwet te beywer. Dit het die weg gebaan vir die Vryheidfront se deelname in die eerste demokratiese verkiesings.
 
In die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994|algemene verkiesing van 1994]], het die destydse Vryheidsfront onder die leierskap van Generaal [[Constand Viljoen]] 424&nbsp;555 stemme (2,2% van die nasionale stemme) gekry. Dit het aan die party 9nege lede in die eerste nasionale vergadering besorg. In die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999|algemene verkiesing van 1999]] het die steun van die party afgeneem tot 127&nbsp;217 (0,8% van die nasionale stemme).
 
== Samesmelting met die KP en AEB ==
[[Lêer:Verkiesingsplakkate 2014.jpg|duimnael|links|upright|Plakkate tydens die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014]].]]
In September 2003, kort voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004|2004-verkiesing]] het die [[Konserwatiewe Party]] (KP) en die [[Afrikaner Eenheidsbeweging]] (AEB) hulle by die Vryheidsfront geskaar. Die Vryheidsfront sou sedertdien as die Vryheidsfront Plus bekend staan. In die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004|2004-verkiesing]] het die party se steun toegeneem tot 139&nbsp;465 stemme of 0,89% van die uitgebragte stemme. Dit het aan die party 4 lede in die [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika|Nasionale Vergadering]] en 1 lid in die [[Nasionale Raad van Provinsies]] besorg. Die party het ook verteenwoordiging in 5 van die 9 [[provinsiale wetgewers]].
 
In September [[2003]], kort voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004|2004-verkiesing]] het die [[Konserwatiewe Party]] (KP) en die [[Afrikaner Eenheidsbeweging]] (AEB) hulle byaan die sy van die Vryheidsfront geskaar. Die Vryheidsfront sou sedertdien as die Vryheidsfront Plus bekend staan. In die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004|2004-verkiesing]] het die party se steun toegeneem tot 139&nbsp;465 stemme of 0,89% van die uitgebragte stemme. Dit het aan die party 4 lede in die [[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika|Nasionale Vergadering]] en 1 lid in die [[Nasionale Raad van Provinsies]] besorg. Die party het ook verteenwoordiging in 5 van die 9 [[provinsiale wetgewers]].
Die Vryheidsfront Plus word ook nou verbind met die Afrikanergemeenskap van [[Orania]], wat die enigste dorp in Suid-Afrika is met ’n VF-[[burgemeester]], en is voorstanders van die Afrikaner-[[Volkstaat]]idee.
 
Die Vryheidsfront Plus beywerword homook daarvoornou omverbind die Afrikaner se stem op almet die vlakkeAfrikanergemeenskap van regering te verteenwoordig. Die party kan dus nie staat maak op groot getalle stemme nie[[Orania]], omdatwat die Afrikaner ’nenigste minderheiddorp in Suid-Afrika is. Hullemet strategie'n omVF-[[burgemeester]], resultateen teis lewervoorstanders virvan die Afrikaner berus eerder in die manier waarop hulle die regerende party nader-[[Volkstaat]]idee.
 
Die Vryheidsfront Plus beywer hom daarvoor om die Afrikaner se stem op al die vlakke van regering te verteenwoordig. Die party kan dus nie staat maak op groot getalle stemme nie, omdat die Afrikaner 'n minderheid in Suid-Afrika is. Hulle strategie om resultate te lewer vir die Afrikaner berus eerder in die manier waarop hulle die regerende party nader.
Die party poog ook meganismes buiten gewone politiek te gebruik om Afrikaners te bevoordeel. Dit word gedoen as deel van die party se strategie van "Meer as net opposisie". ’n Voorbeeld hiervan is die webwerf SA Talent wat Suid-Afrikaners uitnodig om hulle kundigheid op ’n databasis te registreer as ’n alternatief vir die invoer van buitelanders om agteruitgang in die staatsdiens en munisipaliteite te verhoed. Kundige Suid-Afrikaners in Suid-Afrika en die buiteland word volgens die party tans weens regstellende aksie verhinder om dit te doen.<ref>{{af}} {{en}} [http://www.satalent.co.za/ SA talent], Besoek op 16 Maart 2008</ref>
 
Die party poog ook meganismes buiten gewone politiek te gebruik om Afrikaners te bevoordeel. Dit word gedoen as deel van die party se strategie van "Meer as net opposisie". ’n'n Voorbeeld hiervan is die webwerf SA Talent wat Suid-Afrikaners uitnodig om hulle kundigheid op ’n'n databasis te registreer as ’n'n alternatief vir die invoer van buitelanders om agteruitgang in die staatsdiens en munisipaliteite te verhoed. Kundige Suid-Afrikaners in Suid-Afrika en die buiteland word volgens die party tans weens regstellende aksie verhinder om dit te doen.<ref>{{af}} {{en}} [http://www.satalent.co.za/ SA talent], Besoek op 16 Maart 2008</ref>
Meer onlangse suksesse van die Vryheidsfront Plus is ’n geding in die [[Hooggeregshof van Suid-Afrika]] om Suid-Afrikaners (waaronder baie Afrikaners) wat hulle tans in die buiteland bevind te laat stem. Die hof het in die VF+ se guns beslis en duisende Suid-Afrikaners het hul stemreg teruggekry en kon in die 2009- en 2014-verkiesings in die buiteland stem.
 
Meer onlangse suksesse van die Vryheidsfront Plus is ’n'n geding in die [[Hooggeregshof van Suid-Afrika]] om Suid-Afrikaners (waaronder baie Afrikaners) wat hulle tans in die buiteland bevind te laat stem. Die hof het in die VF+ se guns beslis en duisende Suid-Afrikaners het hul stemreg teruggekry en kon in die 2009- en 2014-verkiesings in die buiteland stem.
 
== Lid van UNPO ==
 
== Jeug ==
Die VF+ het ook ’n'n groeiende en baie aktiewe jeugvleuel onder leiding van Jan van Niekerk en beheer reeds vir ’n'n aantal jare die universiteitsrade van [[Universiteit van Pretoria|Pretoria]] en [[Universiteit van die Vrystaat|Bloemfontein]] en maak vordering by die universiteit van [[Noordwes-Universiteit|Potchefstroom]] asook by verskeie tegniese universiteite.
 
Die politieke ideologie van die VF+ kan onder die volgende hoofpunte saamgevat word:
* Beywering vir die beskerming en uitbou van Afrikaans en die bevordering van die belange van die Afrikaner
* Die beywering vir Christelike waardes en die erkenning van die oppergesag van God Drie-enig soos in die Bybel geopenbaar. Dit maak die VF+ naas die [[Afrika Christen Demokratiese Party|ACDP]] die enigste Suid-Afrikaanse Party wat ’n'n uitgesproke christelike uitgangspunt het.
* Die nastreef na afwenteling van mag na gemeenskappe toe en die daarstel van ’n'n federale of selfs konfederale beleid wat aan Suid-Afrika se diversiteit erkenning gee en die einddoel van ’n'n eie gebied vir die Afrikaner.
* Streng wetstoepassing, bekamping van misdaad en die herinstelling van die doodstraf vir besonder ernstige misdade.
* Erkenning van veeltaligheid in praktyk wat beteken dat daar voorsiening gemaak moet word vir skole en universiteite in ander tale (by name Afrikaans) behalwe slegs Engels.
Anonieme gebruiker