Verskil tussen weergawes van "1820-Setlaars"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Thomas Baines - The British Settlers of 1820 Landing in Algoa Bay - 1853.png|duimnael|300px|"Die Britse setlaars van 1820 land in Algoabaai", deur Thomas Baines, 1853.]]
 
'''1820-Setlaars''' is die historiese term vir die sowat 4&nbsp;000 blanke Britse immigrante wat tussen April en Junie 1820 in sestig groepe in [[Suid-Afrika]] aangekom het. Hier setlaars het in Algoabaai (vandag [[Port Elizabeth]]) aan wal gegaan en is op plase in die distrik [[AlbanyAlbanie]] byom [[Grahamstad]] in die [[Oos-Kaap]] gevestig. Baie Suid-Afrikaanse families is nakomelinge van dié immigrante.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Hulle was nie die eerste Britse emigrante wat na die Kaap gekom het nie, maar dit was die enigste staatsondersteunde skema wat 'n taamlike groot Engelssprekende gemeenskap na 'n bepaalde streek in Suid-Afrika geneem het.<ref>Cameron, Spies: ''Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika'', Kaapstad: Human & Rousseau 1986</ref>
84 927

wysigings