Verskil tussen weergawes van "Nodosauridae"

3 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Opruim)
{{Taksoboks
| name = Nodosauridae
| fossil_range = [[Jura|Laat Jura]]-[[Kryt (geologie)|Laat Kryt]] {{Fossiel tydperk-252|155|65.5}}
| image_width = 225px
| image = Edmontonia model.jpg
| familia_authority = (Marsh, 1890)
}}
 
'''Nodosauridae''' was ’n [[familie (biologie)|familie]] [[ankilosouriër]]-[[dinosourus]]se van die [[Jura|Laat Jura-]] tot die [[Kryt|Laat Kryt]]-[[Periode (geologie)|periode]] in wat nou [[Noord-Amerika]], [[Asië]], [[Antarktika]] en [[Europa]] is. Die '''nodosourides''' was nes ander ankilosouriërs mediumgroot tot groot, stewig geboude, viervoetige [[plant]]vreters. Hulle het ’n pantser met uitsteeksels op die rug gehad.
 
22 781

wysigings