Fikh: Verskil tussen weergawes

388 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Kaart & Kategorie
(+ Kaart & Kategorie)
[[Lêer:Map of the Legal systems of the world (en).png|duimnael|400px|Regstelsels van die wêreld.<ref>[http://www.juriglobe.ca/eng/syst-onu/index-alpha.php Alphabetical Index of the 192 United Nations Member States and Corresponding Legal Systems], Website of the Faculty of Law of the University of Ottawa</ref> Islamitiese reg in groen.]]
'''Fikh''' (/ fɪk /; [[Arabies]]: فقه [fiqh]) is die [[Islam]]itiese regswetenskap.<ref>[http://www.britannica.com/EBchecked/topic/207723/fiqh Fiqh] Encyclopedia Britannica</ref> [[Sjaria]] word deur Moslems beskou as die Goddelike wet van die [[Koran]] en die [[soenna]] (die leringe en praktyke van die Islamitiese profeet [[Mohammed]]) en fikh is die menslike begrip van die sjaria.<ref name=vogel>{{cite book|last=Vogel|first=Frank E.|title=Islamic Law and the Legal System of Saudí: Studies of Saudi Arabia|date=2000|publisher=Brill|pages=4–5|url=https://books.google.com/?id=-PfDuvnHMGoC&printsec=frontcover&dq=vogel+islamic+law#v=onepage&q=vogel%20islamic%20law&f=false|isbn=9004110623}}</ref> Fikh word deur Islamitiese regsgeleerdes (oelama) uitgebrei en ontwikkel deur interpretasie (ijtihad) van die Koran en soenna. Dit word deur die beslissings (fatwa) van Islamitiese regsgeleerdes geïmplementeer.
 
'''Fikh''' (/ fɪk /; [[Arabies]]: فقه [fiqh]) is die [[Islam]]itiese regswetenskap.<ref>[http://www.britannica.com/EBchecked/topic/207723/fiqh Fiqh] Encyclopedia[[Encyclopædia Britannica]]</ref> [[Sjaria]] word deur [[Moslems]] beskou as die Goddelike[[God]]delike wet van die [[Koran]] en die [[soenna]] (die leringe en praktyke van die Islamitiese profeet [[Mohammed]]) en fikh is die menslike begrip van die sjaria.<ref name=vogel>{{cite book|last=Vogel|first=Frank E.|title=Islamic Law and the Legal System of Saudí: Studies of Saudi Arabia|date=2000|publisher=Brill|pages=4–5|url=https://books.google.com/?id=-PfDuvnHMGoC&printsec=frontcover&dq=vogel+islamic+law#v=onepage&q=vogel%20islamic%20law&f=false|isbn=9004110623}}</ref> Fikh word deur Islamitiese regsgeleerdes (oelama) uitgebrei en ontwikkel deur interpretasie (ijtihad) van die Koran en soenna. Dit word deur die beslissings ([[fatwa]]) van Islamitiese regsgeleerdes geïmplementeer.
Fikh behandel die nakoming van rituele, morele waardes en sosiale wetgewing in Islam. In die moderne era is daar vier prominente skole (madhab) van fikh binne die [[Soennisme|Soennitiese]] praktyk en twee (of drie) binne die [[Sjiisme|Sjiitiese]] praktyk. 'n Persoon wat in die fikh opgelei is, staan as 'n ''faqih'' (meervoud ''fuqaha'') bekend.<ref>Glasse, Cyril, ''The New Encyclopedia of Islam'', Altamira, 2001, p.141</ref>
 
Fikh behandel die nakoming van rituele, morele waardes en sosiale wetgewing in Islam. In die moderne era is daar vier prominente skole (madhab) van fikh binne die [[Soennisme|Soennitiese]] praktyk en twee (of drie) binne die [[Sjiisme|Sjiitiese]] praktyk. 'n Persoon wat in die fikh opgelei is, staan as 'n ''faqih'' (meervoud ''fuqaha'') bekend.<ref>Glasse, Cyril, ''The New Encyclopedia of Islam'', Altamira, 2001, pbl. 141</ref>
== Bronne ==
 
{{Verwysings}}
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Islamitiese begrippe]]
[[Kategorie:Regte]]