Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Parys"

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Kerk
[[Beeld:Gereformeerde kerk Parys Peet Schabort.JPG|regs|300px|duimnael|Parys se Gereformeerde kerk, 2012.]]
| naam=Gereformeerde kerk
Parys

| beeld=Embleem van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.jpg
[[Lêer:Dopperkerk Parys.jpg|regs|270px|duimnael|Die Gereformeerde kerk Parys (afgeneem omstreeks sy inwyding in 1955) is een van die Gereformeerde argitek [[Johan de Ridder]] se bekendste kerkontwerpe en het baie aandag in die media geniet.]]
| breedte=190px
| onderskrif=
| vorige_naam=Vredefort
| sluit_in=[[Koppies]]
[[Lindequesdrift]]
[[Parys, Vrystaat|Parys]]
[[Vredefort]]
| klassis=Noord-Vrystaat
| huidige_predikant=
| kombinasie=
| belydende_lidmate=236
| dooplidmate=33
| adres=H.v. Van Coller- en
Loopstraat, Parys
| webtuiste=
| stigting=1872
| afgestig=[[Gereformeerde kerk Aliwal-Noord|Aliwal-Noord]]
| eerste_predikant=T.N. Venter (1907–'17)
| ontbind=
| ingelyf=
| ingelyf_by=
| saamgesmelt_met=

Die '''Gereformeerde kerk Parys''' is ’n gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] met sy middelpunt op die gelyknamige [[Vrystaat]]se [[Parys, Vrystaat|dorp]]. In 2015 was dit die grootste [[Afrikaans]]e gemeente in die GKSA se Klassis Noord-Vrystaat met 270 belydende en 36 dooplidmate.

== Die ontstaan van Vredefort ==
[[Beeld:Gereformeerde kerk Parys Peet Schabort.JPG|regslinks|300px|duimnael|Parys se Gereformeerde kerk, 2012.]]

[[Lêer:Dopperkerk Parys.jpg|regslinks|270px|duimnael|Die Gereformeerde kerk Parys (afgeneem omstreeks sy inwyding in 1955) is een van die Gereformeerde argitek [[Johan de Ridder]] se bekendste kerkontwerpe en het baie aandag in die media geniet.]]
[[Lêer:Ds LJ du Plessis.jpg|170px|duimnael|regs|Ds. [[Louw du Plessis|L.J. du Plessis]], leraar van Rustenburg van 1872 tot 1880, het die Gereformeerde gemeente op [[Vredefort]] gestig. Hy was ook die jong gemeente se eerste konsulent.]]

84 871

wysigings