Verskil tussen weergawes van "Lombardye"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (+sjabloon)
| [[Bevolking]]: || 10&nbsp;014&nbsp;304 <small>(2016)</small>
|-
| [[Bevolkingsdigtheid]]: || 420 inwoners per vk km
|-
| Webwerf: || [http://www.regione.lombardia.it/ regione.lombardia.it]
|-
| [[President]]: || Roberto Maroni (LL-LN)
| colspan="2" align="center" | [[Lêer:Lombardy in Italy.svg|270px|Die ligging van Lombardye in Italië]]
|}
 
'''Lombardye''' ([[Italiaans]] en [[Lombardies]]: ''' Lombardia''') is 'n streek in Noord-[[Italië]] wat in 11 provinsies opgedeel word. Lombardye grens in die weste aan [[Piëmont]], in die noorde aan [[Switserland]], in die noordooste aan [[Trentino-Suid-Tirol]], in die ooste aan [[Veneto]] en in die suide aan [[Emilia-Romagna]]. Die streek beslaan 23&nbsp;884&nbsp;km² en het ongeveer 10 miljoen inwoners in 2016 gehad.
 
Die streek se hoofstad en grootste stad is [[Milaan]] (''Milano'' in Italiaans).
 
Lombardye dien ook as 'n reuse aandrywer van [[Europa]] se ekonomie – met 'n geskatte bruto binnelandse produk (BBP) van ongeveer €350 miljard.<ref>[http://ec.europa.eu/eurostat/documents/2995521/7192292/1-26022016-AP-EN.pdf/602b34e8-abba-439e-b555-4c3cb1dbbe6e Eurostat 2016] {{en}} - besoek op 5 Mei 2017</ref>.
 
== Verwysings ==
 
{{Saadjie}}
 
{{Streke van Italië}}