Verskil tussen weergawes van "Gondwana"

209 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
:''Die artikel handel oor die antieke superkontinent, Gondwana. Vir die streeek in [[Indië]] genaamd Gondwana, kyk [[Gondwana (Indië)]].''
:''Vir die Australiese musiekgroep Gondwanaland, kyk [[Gondwanaland (musiekgroep)]]''
[[Lêer:Laurasia-Gondwana.png|thumb|right|300px|[[Pangaea]] is gevrom deur die saamsmelting van twee kontinente, [[Laurasia]] en Gondwana]]
[[Lêer:Kuunga2.png|thumb|right|300px|[[Oos-Afrika Orogen|Oos-Afrika]] en [[Kuungan Orogen]]e]]
[[Lêer:Antieke kontinente.jpg|thumb|right|300px|550 Ma rekonstruksie wat die finale stadiums van saamstelling aantoon]]
Die suidelike [[superkontinent]] '''Gondwana''' (oorspronklik '''Gondwanaland''') het meeste van die landmassas van vandag se [[kontinent]]e van die [[suidelike halfrond]] ingesluit, insluitend [[Antarktika]], [[Suid-Amerika]], [[Afrika]], [[Madagaskar]], [[Indië]], [[Arabië]], [[Australië]]-[[Nieu-Guinee]] en [[Nieu-Seeland]]. Die saamstel van Gondwana was 'n uitgerekte proses wat begin het met die opbreek van die [[Pangea]] superkontinent. Verskeie afsonderlike [[orogenese|orogene]] gebeurtenisse het gelei tot die uiteindelike vereniging daarvan gedurende die 550-500 Ma interval. Dit het die [[Brasiliano Orogen-Orogeen]], die [[Oos-Afrika Orogen-Orogeen]] en die [[Kuungan Orogen]]-Orogeen ingesluit. Die finale stadiums van die Gondwana saamstellingse vorming het oorvleuel met die oopgaan van die [[Iapetus]] Oseaan tussen [[Laurentia]] en westelike Gondwana oorvleuel. Dit is ook tydens dieselfde tydinterval dat die [[Kambrium|Kambriese Ontploffingontploffing]] plaasgevind het.
 
Alhoewel Gondwana se middelpunt in die laat [[Paleosoïkum]] rofweg ooreengestem het met waar Antarktika vandag geleë is (by die uiterste suide van die aardbol), was die klimaat oor die algemeen matig. [[Indië]] bevat omtrent 3% van die wêreld se [[steenkool]]neerslae en meeste van die steenkool wat ontgin word is afkomstig uit Gondwana-afsettingsopeenvolging die laat [[Paleosoïkum]] Gondwana afsettingsopeenvolging<!--sedimentary sequence-->. Gedurende die [[Mesosoïkum]] was gemiddelde wêreldtemperatuur heelwat hoër as vandag. Gondwana het toe vir miljoene jare gasheer gespeel vir 'n reuseplate verskeidenheiden floradierewêreld enmet faunareuse verskeidenheid.
 
Die superkontinent het in die laat [[Jura]]<!--Jurassic--> (omtrent 160 miljoen jaar gelede) begin opbreek toe [[Afrika]] weggebreek het en stadig noordwaarts begin dryf het. Die volgende groot blok wat sou wegbreek is Indië, in die vroeë [[Kryt (geologie)|Kryttydperk]] (omtrent 125 miljoen jaar gelede). Nieu-Seeland het omtrent 80 miljoen jaar gelede gevolg, slegs omtrent 15 miljoen jaar voor die [[Kryt-Paleogeen-uitwissing]] toe omtrent 50% van alle spesies op die planeet uitgewis is waaronder die bekendste die uitsterf van die [[dinosourus]]se is.
 
Met die begin van die [[Kainosoïkum|era van die soogdiere]] het die kontinent [[Australië]]-[[Nieu-Guinee]] geleidelik begin afskei en noord begin beweeg (55 miljoen jaar gelede). Dit het om sy as begin draai en sodoende vir lank 'n verbintenis met die res van Gondwana bewaar.
 
Omtrent 45 miljoen jaar gelede het die [[Indië-subkontinent]] met Asië gebots en die aardkors gedwing om krom te trek en die [[Himalaja]] te vorm. Teen omtrent dieselfde tyd het die mees suidelike deel van [[Australië]] (moderne [[Tasmanië]]) uiteindelik van wat nou [[Antarktika]] is weggebreek om vir die eerste keer toe te laat dat [[seestroom|seestrome]] tussen die twee kontinente vloei. Dit het weer koeler en droër klimate op die twee landmassas veroorsaak.
22 778

wysigings