Verskil tussen weergawes van "Bergbrachystegia"

323 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Kom ook inheems in Republiek van die Kongo, Tanzanië, Zambië, Malawi, Mosambiek en Angola voor
(Inheems aan Zimbabwe)
(Kom ook inheems in Republiek van die Kongo, Tanzanië, Zambië, Malawi, Mosambiek en Angola voor)
|}}
 
Die '''Bergbrachystegia''' (''Brachystegia tamarindoides'') is 'n spreiende [[boom]] met 'n platterige kroon, wat inheems aan [[Zimbabwe]] is<ref name="geoviewzim">{{webaanhaling |url=http://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=126620 |titel=Brachystegia tamarindoides Benth. |uitgewer=Flora of Zimbabwe |toegangsdatum=2017-06-16 }}</ref>, [[Republiek van die Kongo]], [[Tanzanië]], [[Zambië]], [[Malawi]], [[Mosambiek]] en [[Angola]]<ref name="uses.plantnet">{{webaanhaling |url=http://uses.plantnet-project.org/en/Brachystegia_tamarindoides_(PROTA) |titel=Brachystegia tamarindoides (PROTA) |uitgewer=uses.plantnet-project.org |toegangsdatum=2017-06-16 }}</ref> is. Die boom kom voor regdeur Zimbabwe op dagsome, dikwels in klein stande, of waar daar ook geskikte omgewingstoestande voorkom. Die boom se [[bas]] skilfer af en laat dan geel kolle na.
 
== Bron ==
2 651

wysigings