Verskil tussen weergawes van "Albertina Sisulu"

881 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk
(→‎Prestasie: Skakel)
(Bygewerk)
| ouers = Bonilizwe en Monica Thethiwe
| titel =
| nasionaliteit = [[{{vlagland|Suid-Afrika]]}}
| beroep =
| ander =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party = [[African National Congress]]
| godsdiens =
| huweliksmaat = [[Walter Sisulu]] (1944–2003; sy dood)
| kinders = [[Lindiwe Sisulu]]<br />[[Max Sisulu]]<br />[[Zwelakhe Sisulu]]
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Albertina Sisulu''' (gebore [[21 Oktober]] [[1918]]; † [[2 Junie]] [[2011]])<ref>{{en}} {{cite news|url=http://www.nytimes.com/2011/06/06/world/africa/06sisulu.html?ref=deathsobituaries|title=Albertina Sisulu, Who Helped Lead Apartheid Fight, Dies at 92|author=Barry Bearak|work=[[The New York Times]]|date=5 Junie 2011|accessdate=17 Junie 2017}}</ref> was in [[1918]] in die [[Transkei]] gebore as die tweede kind van Bonilizwe en Monica Thethiwe. Haar ma se gesondheid het agteruitgegaan en met haar pa se dood in [[1929]] het hy Albertina, wat toe elf jaar oud was, gevra om na haar broers en susters om te sien.
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Sisulu wedding with mandela and lembede.JPG|thumb|links|Albertina Sisulu is in [[1944]] met [[Walter Sisulu|Walter]] getroud. [[Evelyn Mase]] is links en [[Anton Lembede]] is regs van die bruid. [[Nelson Mandela]] is ver links. Rosabella Sisulu kyk uit oor die paartjie.<ref>{{en}} {{cite news|last=Sisulu|first=Elinor|title=Tribute: Life, love and times of the Sisulus|url=http://www.thenewage.co.za/20336-1007-53-Tribute_Life,_love_and_times_of_the_Sisulus|newspaper=The New Age|date=10 Junie 2011|accessdate=4 Augustus 2013}}</ref>]]
Albertina was van plan om 'n non te word, maar het toe gaan verpleeg. Op dié manier kon sy haar broers en susters finansieel ondersteun tydens hul studies. In 1944 is sy met [[Walter Sisulu]] getroud. Haar man het haar aangemoedig om betrokke te raak by die politiek en sosiale opheffingswerk. As verpleegster het sy byvoorbeeld geboortebeperking in Orlando bekend gestel.
 
Albertina het haar reeds 50 jaar lank toegewy aan die Albertina Sisulu-stigting, wat die opheffing van kinders en bejaardes in Soweto ten doel het. Haar toewyding aan die stryd teen apartheid en haar welsynswerk onder vroue en kinders is vereer toe sy onlangs tot voorsitter van die Wêreldvredesraad in Basel, [[Switserland]], verkies is. Haar skoondogter Elinor Sisulu het in 2002 'n biografie oor haar skoonouers uitgegee onder die titel ''Walter & Albertina Sisulu - In our lifetime'', waarin die verhaal van hierdie merkwaardige paar vertel word.
 
In Julie 2007 is die [[R21 (Suid-Afrika)|R21]]-hoofweg tussen [[Pretoria]] en [[O.R. Tambo Internasionale Lughawe]] na Albetina Sisulu vernoemgenoem.
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{DEFAULTSORT:Sisulu, Albertina}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktiviste]]
[[Kategorie:Xhosas]]