Verskil tussen weergawes van "Skrumskakel"

220 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Flying_pass.jpg|duimnael|regs|320px|Duikaangee deur 'n skrumskakel.]]
Gewoonlik die kleinste outjie op die veld - die helfte van 'n slot se lengte, en omtrent 'n kwart van sy breedte, maar 2 maal so aggressief soos 'n haker. Praat baie, veral met skeidsregters. Vroeër kon hulle 'n bal in 'n reguit lyn oor die dwarste van die veld aangee, maar aangesien hulle deesdae geneig is om so groot soos losvoorspelers te wees, sukkel hulle om 'n bal verder as 2 treë aan te gee. Gevolglik skop hulle eerder, of hardloop in voorspelers vas, wat noodsaak dat hulle nog groter moet wees.
 
== Noemenswaardige skrumskakel ==
'n Paar bekende skrumskakel (almal [[Springbokke]]) ter illustrasie:
* Tommie du Plessis
* [[Joost van der Westhuizen]]
* [[Fourie du Preez]]
* [[Francois Hougaard]]
* [[Faf de Klerk]]
 
{{Spelerposisies in rugby}}
87 670

wysigings