Verskil tussen weergawes van "Jimmy Wales"

41 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(teks herskyf vir Afrikaanse leesbaarheid)
 
== Lewensloop ==
Wales is die seun van Jim en Doris Wales. Wales se pa werk as 'n bestuurder van 'n kruidenier terwyl sy ma en ouma 'n klein privaatskool bestuur. Hy ontvang sy vroeë onderwys aan dié skool. Ná graad 8 gaan hy skool by die Randolph Skool, 'n universiteitsvoorbereidingskool in Huntsville. Hierna studeer hy in [[ekonomie]] aan die Auburn University waar hy sy Baccalaureusgraad behaal, en aan die Universiteit van Alabama waar hy sy Meestersgraad verwerf. In [[1994]] word Wales toegelaat om vir 'n PhD aan die Indiana Universiteit te studeer. Hy voltooi egter nie die studie nie, maar werk tussen 1994 en [[2000]] as navorsingsdirekteur by Chicago Options Associates, 'n termynware- (''futures'') en opsiesverhandelingsfirma in [[Chicago]]. holaputosssssssssssssssssssssssssssssss.
 
== Loopbaan ==
Anonieme gebruiker