Verskil tussen weergawes van "Slot (rugby)"

304 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'n '''Slot''' is die nommer 4 en 5 [[spelerposisies in rugby|spelerposisie]]s in [[rugby]]. Slotte is tipies so breed soos stutte, maar 2 maal so lank. Hulle is goedige reuse wat in lynstane spring en dan die bal na die skrumskakel aangee. Hulle vervul ook 'n belangrike rol met brute stootkrag in die skrums waar hulle deel van die vaste vyf vorm.
 
== Plaasvervanging ==
Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 4 of no. 5 vervang deur no. 19 vanaf die reserwebank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen die 50ste en 75ste minuut van die wedstryd.
 
== Noemenswaardige slotte ==
83 303

wysigings