Verskil tussen weergawes van "Stut"

310 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'n Stut se hoofdoel is om in die skrum te druk. Daarom moet hulle so sterk as moontlik wees en breë skouers hê. Voorheen was dit nie 'n vereiste dat hulle ooit aan 'n rugbybal hoef te geraak het nie. Verskeie stutte het internasionale loopbane voltooi sonder om ooit aan 'n bal te raak. Deesdae moet hulle egter soos [[losskakel]]s kan hanteer en soos [[senter]]s kan hardloop, wat tot gevolg het dat hulle soms hopelose skrumdrukkers is.
 
== Plaasvervanging ==
Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 1 en no. 3 vervang deur no. 17 en 18 vanaf die reserwebank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen die 50ste en 65ste minuut van die wedstryd.
 
== Noemenswaardige stutte ==
85 884

wysigings