Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Paulpietersburg"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Gereformeerde kerk Paulpietersburg''' was ’n gemeente van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]] op [[KwaZulu-Natal]]se dorp [[Paulpietersburg]].
 
== Geskiedenis ==
Omdat die gemeente van sy stigting in 1899 tot sy ontbinding in 1951 altyd klein was, het hy ’n noue verbintenis met die [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]] gehad. So was Paulpietersburg van 1916 tot 1950 tydens die bediening van sewe agtereenvolgende leraars in kombinasie met Piet Retief. Daar was ’n eie kerkgeboutjie op die dorp, wat vandag (2017) nog staan. Omstreeks 1940 het die lidmate sowat 50 getel. Kerklik het die gemeente, soos [[Gereformeerde kerk Vryheid|Vryheid]] destyds, onder [[Transvaal]] geval omdat die dorp deel was van die [[Nieuwe Republiek]].
 
84 871

wysigings