Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Paulpietersburg"

Beeld:Ds Derk Rumpff.jpg|Ds. [[Derk Rumpff]] het, terwyl van hy van 1910 tot 1913 leraar van [[Gereformeerde kerk Standerton|Standerton]] was, ook Paulpietersburg bedien.
Beeld:Ds JV Coetzee.jpg|Ds. [[J.V. Coetzee|Jan Viljoen Coetzee]], leraar van 1916 tot 1918 in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]].
Beeld:Ds JC van der Walt.jpg|Ds. [[Johannes Christiaan van der Walt]] het Paulpietersburg van 1919 tot 1924 bedien in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]].
Beeld:Ds Jan Barend du Plessis.jpg|Ds. [[ Jan du Plessis]] het Paulpietersburg van 1931 tot sy dood in Februarie 1934 in kombinasie met Piet Retief, [[Gereformeerde kerk Goedgegun|Goedgegun]] en van 1932 af ook [[Gereformeerde kerk Stegi|Stegi]] bedien.
Beeld:Ds JL Vorster.jpg|Ds. Johannes Lodewikus Vorster het Paulpietersburg van 1935 tot 1938 bedien in kombinasie met [[Gereformeerde kerk Piet Retief|Piet Retief]].
84 871

wysigings