Labradoriet: Verskil tussen weergawes

192 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'Labradoriet ((Ca, Na)(Al, Si)4O8), is 'n Plagioklaas Veldspaat ongeveer halfpad tussen Albiet en Anortiet, maar meer na die Anortiet kant van die vaste oplossingsreek...')
 
No edit summary
[[Lêer:Labradorite detail.jpg|duimnael|Labradoriet]]
Labradoriet ((Ca, Na)(Al, Si)4O8), is 'n [[Plagioklaas Veldspaat]] ongeveer halfpad tussen Albiet en Anortiet, maar meer na die Anortiet kant van die vaste oplossingsreeks. Op die fasediagram van die Veldspate word gesien dat die Plagioklaas Veldspate se katioon-inhoud uit hoofsaaklik Natrium en Kalsium bestaan, met 'n kleiner hoeveelheid Kalium. Die hoeveelheid Na+Ca+(kleiner hoeveelhede K) som op tot 100%, en die persentasie van die Na en Ca katione bepaal die tipe Veldspaat. Waar die Ca-katioon inhoud tussen 50 en 70% wissel, vorm dit die mineraal Labradoriet.
 
'''Labradoriet''', ((Ca, Na)(Al, Si,Al)4O8)<sub>4</sub>O<sub>8</sub>, is 'n [[Plagioklaasplagioklaas Veldspaatveldspaat]] ongeveer halfpad tussen Albietalbiet en Anortietanortiet, maar meer na die Anortietanortiet kant van die vaste oplossingsreeks. Op die fasediagram van die Veldspate[[veldspaat|veldspate]] word gesien dat die Plagioklaasplagioklaas Veldspateveldspate se katioon-inhoud uit hoofsaaklik Natrium[[natrium]] en Kalsium[[kalsium]] bestaan, met 'n kleiner hoeveelheid Kalium[[kalium]]. Die hoeveelheid Na+Ca+(kleiner hoeveelhede K) som op tot 100%, en die persentasie van die Na- en Ca -katione bepaal die tipe Veldspaatveldspaat. Waar die Ca-katioon inhoud tussen 50 en 70% wissel, vorm dit die mineraal Labradoriet.
==Eienskappe==
 
== Eienskappe ==
Die SG van Labradoriet wissel tussen 2068 en 2.72, met 'n wit streep.
Die kristalstruktuur is triklien, en drie splytingsrigtings is sigbaar. Twee splytingsrigtings is baie goed, terwyl die derde splytingsrigting swak is.
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Labradorite}}
 
[[Kategorie:Minerale]]