Verskil tussen weergawes van "Mauritius"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
Ek is seker die vlote het baklei en nie op vlotte nie!
k (Statistieke hersien)
(Ek is seker die vlote het baklei en nie op vlotte nie!)
[[Lêer:Maurice-plage.jpg|duimnael|links|'n Strand in die noorde van die eiland]]
[[Lêer:Van Keulen - De Z. O. Haven van 't Eyland Mauritius.jpg|duimnael|links|Nederlandse kaart van 'n kus in Mauritius in 1753]]
[[Lêer:Combat de Grand Port mg 9425.jpg|duimnael|links|Die Slag van Grand Port tussen die Franse en Britse vlottevlote in 1810]]
[[Lêer:Numa Desjardins Champ de Mars Port Louis 1880.jpg|duimnael|links|Champ de Mars, Port Louis, 1880]]
Oorspronklik was die eiland onbewoon, en menslike nedersettings het eers met die begin van die koloniale tydperk ontstaan. Vandag is sowat twee derdes van die bevolking van [[Indië|Indiese]] afkoms. Die Kreole, 'n gemengde bevolkingsgroep met wortels in [[Afrika]], [[Madagaskar]] en [[Europa]], is die tweede grootste etnisiteit op Mauritius. Daar is ook klein minderhede [[Sjina|Sjinese]] (twee persent van die totale bevolking) en Europeërs (drie persent).