Verskil tussen weergawes van "Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord"

geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult Simon du Plooy.jpg|duimnael|regs|300px|Die Teologiese Skool op die voorgrond en die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord (nou [[Gereformeerde kerk Potchefstroom-Die Bult|Die Bult]]) op die agtergrond.]]
 
[[Beeld:Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord en Teologiese Skool 1959.jpg|duimnael|links|280px|Die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord (regs voor) hier afgeneem in 1959, sewe jaar nadat die geboukompleks voltooi is wat ook bestaan uit die [[Teologiese Skool Potchefstroom|Teologiese Skool]] (links agter) en Administratiewe Buro.]]
 
[[Beeld:Ds Eric en mev Liana Kayayan.jpg|duimnael|regs|270px|Ds. Eric en mev. Liana Kayayan, leraarspaar van 1998 tot 2002.]]
 
== Kerkbou ==
Tog het die gemeente besluit om ’n eie kerkgebou op te rig en dié gebou is eindelik so beplan dat dit ook vir sinodale doeleindes gebruik sou kon word. Ná herhaalde samesprekings met die Kuratorium van die [[Teologiese Skool Potchefstroom|Teologiese Skool]] en ook met die argitek, [[Gerard Moerdijk]], is die sketsplanne afgehandel. Die tender van die bouaannemer T.H. Bolton is aanvaar.
 
Die kerkgebou se hoeksteen is op [[2 Februarie]] [[1952]] deur dr. [[Sarel van der Walt|S.P. van der Walt]] gelê. [[18 Oktober]] [[1952]] was ’n groot dag vir die gemeente en Kerk wat toe is die geboue van die Teologiese Skool en die Administratiewe Buro en die Gereformeerde kerk Potchefstroom-Noord in gebruik geneem. Dié kerkgebou is dekades lank vir die oggend- sowel as die aanddiens gebruik en in die jongste jare ook vir ’n "internasionale" (Engelse) diens laat soggens. Nes die samewerking tussen die verskillende instellings in een straatblok met die jare besonder vrugbaar wa, het die destydse [[PU vir CHO]] se musiekdepartement mooi met die gemeente saamgewerk tydens die installering van die orrel.
# [[Willem de Klerk|De Klerk, dr. Willem Johannes]], 1963 – 1967 (waarna professor aan die [[PU vir CHO]] tot 1973)
# Hattingh, Christiaan, 1966 – 1969
# [[V.E. d'Assonville|Victor Edouard d'Assonville]], 1970 – 1971 (waarna [[Gereformeerde kerk Cachet|Cachet]] tot 1974, [[Gereformeerde kerk Noordbrug|Noordbrug]] tot 1978 en professor aan die [[Teologiese Skool Potchefstroom]] tot 1992)
# Du Plessis, Alwyn Johannes, 1974 – 1987
# Schutte, Johan Ali, 1983 – 1989
# De Klerk, dr. Barend Jacobus, 1987 – 1997 (waarna professor [[Teologiese Skool Potchefstroom]] 1998 – 2010; aanvaar sy [[emeritaat]])
# Buys, dr. Philippus Jacobus, 1989 – 1993
# Du Plooy, Jan Louis, 1998 – [[15 Julie]] [[1999]] (oorlede in die amp)
84 883

wysigings