Verskil tussen weergawes van "Antoine Lavoisier"

geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
}}
 
'''Antoine Laurent Lavoisier''' ([[Parys]], [[26 Augustus]] [[1743]] – [[8 Mei]] [[1794]]) was 'n [[Frankryk|Franse]] [[chemikus]]. Hy was die eerste persoon wat die [[Behoud van Massa|massabehoudswet]] van materie geformuleer het. Hy het die element [[suurstof]] ontdek en die [[flogiston]]teorie weerlê. Lavoisier word dikwels beskou as die vader van die moderne [[skeikunde]]: die persoon wat van skeikunde 'n regte wetenskap gemaak het. Voorheen is chemie en alchemie nie duidelik geskei nie.
 
== Biografie ==
22 781

wysigings