Verskil tussen weergawes van "Toepassingsagteware"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:OpenOffice.org Writer.png|thumb|right|275px|[[OpenOffice.org]] Writer]]
 
'''Toepassingsagteware''' is gewoonlik die [[rekenaarprogram]]me wat gebruik word vir die uitvoer van 'n spesifieke taak. Dit staan in kontras met 'n [[stelselsagteware]] wat die basiese stel programme is wat toelaat dat programme toegang kan verkry tot die hardeware, en gebruik word om toepassingsagteware uit te voer.