Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

→‎Oor die appel se sagte vlees...: Jammer, ek moes meer spesifiek gewees het.
(→‎Oor die appel se sagte vlees...: Jammer, ek moes meer spesifiek gewees het.)
 
:: Suidpunt se standaard is hoog. [[Gebruiker:Adriaan Joubert|Adriaan Joubert]] ([[Gebruikerbespreking:Adriaan Joubert|kontak]]) 19:11, 28 Junie 2017 (UTC)
 
:::Dankie vir al die komplimente, ek verwys na die volgende gesprek, gedateer 29 Mei 2017, ( https://af.wikipedia.org/wiki/Bespreking:Lemoen ). Nou praat ek nie meer in kodes nie:
 
{{cquote|
In hierdie artikel word daar gepraat van die lemoen se "vlees". Dis koddig in Afrikaans. Vlees word deur ons slegs gebruik vir mense en dan ook net in sy figuurlike of digterlike betekenis (soos in die weg van alle vlees gaan). Vrugte het maar net vleis, soos ook gesien kan word in HAT6 op die web: Verklaring 2: eetbare, sappige deel van vrugte: die sagte vleis van ’n lospitperske.'' Mieliestronk (kontak) 03:42, 29 Mei 2017 (UTC)''
 
Hi Mieliestronk, ek dink jy kan maar voortgaan om so 'n wysiging aan te bring sonder om dit eers te bespreek. ''Adriaan Joubert (kontak) 12:06, 29 Mei 2017 (UTC)''
}}
 
:::Dankie vir almal se moeite. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 20:25, 28 Junie 2017 (UTC)
12 792

wysigings