Verskil tussen weergawes van "Nuwe Nasionale Party"

k
Noem NNP-afkorting.
k (interwiki, ens. Moet opgedateer word.)
k (Noem NNP-afkorting.)
Die '''Nuwe Nasionale Party''' ('''NNP''') is gevorm vanuit die ou [[Nasionale Party]], nadat die party homself onttrek het uit die [[Regering van Nasionale Eenheid]] saam met die [[African National Congress|ANC]]. Die naamverandering is gedoen in 'n poging om die party te skei van sy verlede met die instelling en onderhoud van [[apartheid]], en om die party te vernuwe as 'n gematigde, nie-rassige federale party.
 
Die eerste leier was [[Frederik_Willem_de_Klerk|FW de Klerk]], wenner van die [[Nobelprys vir Vrede]] tesame met [[Nelson Mandela]], vir sy rol in die afskaffing van [[apartheid]]. Die huidige leier is [[Marthinus van Schalkwyk]]. Die party het onlangs 'n samewerkingsooreenkoms met die [[African National Congress|ANC]] gesluit, wat baie van sy lede ontnugter het.
 
==Eksterne skakel==
*[ http://www.nnp.co.za/ Amptelike party-webwerf]
 
== Bron ==
12 721

wysigings