Verskil tussen weergawes van "Tacoma Narrowsbrugramp"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Tacoma Narrows Bridge.jpg|duimnael|270px300px|Die Tacoma Narrowsbrug]]
[[Lêer:Tacoma Narrows Bridge Falling.png|duimnael|270px300px|Die brug stort ineen]]
 
Die '''Tacoma Narrowsbrugramp''' het plaas gevindplaasgevind op [[7 November]] [[1940]] toe die [[hangbrug]] se dek ineen gestortineengestort het tydens 'n storm. Die brug het [[Seattle]] en Tacoma verbind oor 'n nou [[seestraat]] in die deelstaat [[Washington (deelstaat)|Washintondeelstaat Washington]]. Die brug het bestaan uit twee maste weerskante van die seestraat waaraan groot kabels geheg is waarvan die dek hang. Vier maande nadat die brug geopen wasis, was daar 'n yslike storm met winde wat tot 60 km/h bereik het. Die brug het begin ossilleer; dit het op en af gewip deur nege golwe te vorm wat ongeveer eemeen meter hoog was. Die brug kon nie die aanslag weerstaan nie en het ineen gestortineengestort. Mense op die brug wasis net betyds na veiligheid geneem, die enigste ongeval was 'n hond.
 
'n Ondersoek het aan die lig gebring dat die kante van die brug nie genoeg wind deurgelaat het nie en die kleiner kabels wat die dek dra en aan die hoofkabels gekoppel is, nie sterk genoeg was nie.{{feit|Julie 2017}}
 
== Bron ==
98 880

wysigings