Verskil tussen weergawes van "Warmbad"

8 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
 
== Distrik ==
Die distrik, wat in [[1950]] geproklameer is, is 5&nbsp;800&nbsp;km<sup>2</sup> groot en in [[1950]] geproklameer. Die belangrikste gewasse is [[mielies]], [[grondbone]], sorghum en [[koring]]. Die koring word verbou onder besproeiing uit die [[Rust de Winterdam]] verbou. Daar word ook geboer met [[bees]]te, [[Skaap|skape]] en [[vark]]e geboer. [[Tin]] word by Rooiberg ontgin; sowat 55&nbsp;km vanafwes van Warmbad. Daar is ook 'n [[blokhuis]] wat tot 'n nasionale monument verklaar is.
 
== Sien ook ==
83 461

wysigings