Verskil tussen weergawes van "Balkstertplatkop"

25 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
}}
 
Die '''Balkstertplatkop''' (''Platycephalus indicus'') is 'n [[vis]] wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die [[Rooisee]] en aan die ooskus van [[Afrika]] vanaf [[Oman]] tot by die [[Mosselbaai]] voorkom. Die vis het ook deur die [[Suezkanaal]] gemigreer na die [[Middellandse See]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Bartail flathead''.
 
== Voorkoms ==
Die vis het 'n lang [[lyf]]. Die [[volwassene|volwasse]] vis is [[bruin]] of [[grys]]kleurig aan die bokant en [[wit]] aan die onderkant. Die [[Vis#Vinne|stertvin]] is wit of [[geel]] met 2 - 3 horisontale swart strepe en word tot 1 m lank.
 
== Habitat ==
Die vis leef in beskutte kuswater en ook in riviermondings[[rivier]]mondings in water wat tot 25 m diep is. Hulle vreet [[garnale]], [[krappe]], wurms en vis. Die vis begrawe homself sodat net sy [[oë]] uitsteek. Die vis is [[vis (voedsel)|eetbaar]].
 
== Sien ook ==
84 257

wysigings