Verskil tussen weergawes van "Jacques Chirac"

137 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
{{Inligtingraampie Ampsbekleër
| naam = Jacques Chirac
| beeld = Jacques Chirac.jpg
}}
 
'''Jacques René Chirac''' ([[Parys]], [[29 November]] [[1932]]) is 'n Franse staatsman wat in die tydperk tussen [[17 Mei]] [[1995]] en [[16 Mei]] [[2007]] die amp van die Staatspresident van die [[Frankryk|Franse Republiek]] beklee het.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Chirac is 'n lid van die gaullisties-konserwatiewe party [[Rassemblement pour la République]] ("Rally vir die Republiek") en [[Union pour un mouvement populaire]] ("Volksbewegingsunie", oorspronklik: Union pour la majorité présidentielle).
Chirac studeer aan 'n aantal leidende Franse universiteite (onder meer die [[ENA]]) en doen sy diensplig in [[Algerië]]. In 1967 word hy vir die eerste keer as 'n lid van die parlement verkies.
 
In die jare sestig en sewentig is Chirac 'n medewerker van die presidente [[Georges Pompidou]] en [[Valéry Giscard d'Estaing]]. In die tydperk van [[1974]] tot [[1976]] en daarna ook van [[1986]] tot [[1988]] is hy Eerste Minister van Frankryk. Chirac was ook van [[1977]] tot [[1995]] [[burgemeester]] van [[Parys]].
 
== Verwysings ==
{{saadjie}}
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Chirac, Jacques}}