Verskil tussen weergawes van "A.A.J. de Klerk Coetsee"

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Predikant
[[Beeld:Ds AAJ De Klerk Coetsee.jpg|duimnael|regs|220px|Ds. A.A.J. de Klerk Coetsee.]]
| Naam = Ds. A.A.J. de Klerk Coetsee
| Beeld = Ds AAJ De Klerk Coetsee
| Beeldbeskrywing = Ds. A.A.J. de Klerk Coetsee
| Beeldonderskrif = Ds. A.A.J. de Klerk Coetsee
| Geboortenaam = Abraham Adriaan Jacobus de Klerk Coetsee
| Geboortedatum = [[1 Januarie]] [[1832]]
| Geboorteplek = [[Steynsburg]], [[Kaapkolonie]],
| Sterftedatum = {{SDEO|1832|1|1|1906|4|26}}
| Sterfteplek = [[Reddersburg]]<br> [[Oranjerivier-Kolonie]]
| Kerkverband = [[Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika|Gereformeerd]]
| Gemeente = [[Gereformeerde kerk Philipstown|Philipstown]] 1869–1872<br> [[Gereformeerde kerk Reddersburg|Reddersburg]] 1872–1903
| Jare aktief = 1862–1869 (in Suid-Afrika)
| Kweekskool =
| Sendingwerk =
}}
 
Ds. '''Abraham Adriaan Jacobus de Klerk Coetsee''' (distrik [[Steynsburg]], [[1 Januarie]] [[1832]] – [[Reddersburg]], [[Oranjerivier-Kolonie]], [[26 April]] [[1906]]) was predikant in twee gemeentes van die [[Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika|Gereformeerde Kerk]], naamlik [[Gereformeerde kerk Philipstown|Philipstown]] van 1869 tot 1872 en daarna [[Gereformeerde kerk Reddersburg|Reddersburg]] tot hy sy [[emeritaat]] aanvaar het in 1903. Hy is drie jaar later in die ouderdom van 74 jaar oorlede.
 
== Opleiding ==
Ds. Coetsee was een van die eerste wat die afskeiding van 1859 meegemaak het en ook een van die eerste Afrikaners wat tot die Gereformeerde Kerk behoort het wat hulle geroepgeroepe gevoel het om evangeliedienaar te word toe dit geblyk hetblyk dat die kerk aan die groei was, maar geen predikante uit die buiteland bereid was om na Suid-Afrika te kom nie. Hy het eers onder ds. Beijer se leiding op [[Reddersburg]] studeer en voltooi sy voorbereidende studie onder prof. [[Dirk Postma]] op Burgersdorp.
 
== Gemeentebediening ==
84 987

wysigings