Verskil tussen weergawes van "Clanwilliamdam"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Ek wonder of die damwal nou al verhoog is?)
Die dam is in die 1930's gebou en nadat die wal in 1964 met 6&nbsp;m tot 43&nbsp;m verhoog is, het die dam nou 'n bakmaat van 121,8 miljoen m<sup>3</sup>. Wanneer die dam vol is strek die meer 18&nbsp;km stroomop.<ref>[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. BL. 36. ISBN 1-86842-026-4</ref><ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
'n Maatskappy is in 2005 aangestel om die damwal met 'n verdere 13 meter te verhoog. Dit sal die dam se kapasitiet met 70 miljoen kubieke meter water verhoogvergroot. Die geprojekteerde koste vir die konstruksie is meer as R2 miljard.<ref>{{cite news |url=http://www.engineeringnews.co.za/article/bigen-africa-appointed-to-manage-extension-of-clanwilliam-dam-2015-08-17 |title= Bigen Africa appointed to manage extension of Clanwilliam Dam |accessdate=2 Januarie 2016}}</ref>
 
== Sien ook ==