Verskil tussen weergawes van "Vetplant"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Vetplante kom veral in droë gebiede soos woestyne of halfwoestyne voor en Suid-Afrika het 'n groot verskeidenheid van hulle, veral in die [[Sukkulente Karoo]] wat na hulle genoem is. Die vermoë om water te stoor word sukkulensie genoem en dit kan op verskillende maniere gebeur. Van die plante stoor dit net in dik vlesige blare. Ander plante het glad geen blare en stoor dit in stingels of die stam, ensomeer.
 
Plantfamilies wat sukkulensie vertoon is bevoorbeeldbyvoorbeeld die [[vygies]], die [[Euphorbiaceae|nabome]] en die [[kaktus]]se.
 
Daar is metodes om te meet hoe sukkulent 'n plant is, soos die [[hidrouliese kapasitansie]].
22 781

wysigings