Verskil tussen weergawes van "Death Valley"

66 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Verbeter en nog besig!
(Skakel)
(Verbeter en nog besig!)
'''Death Valley''' is 'n [[Depressie (land)|depressie]] en geleë in die oostelike ''Inyo County'', [[Kalifornië]] en strek noordweswaarts. Dit is 80km oos van die [[Sierra Nevada (Verenigde State)|Sierra Nevada]] en 10 km tot 56 km vanaf die [[Nevada]] grenslyn. Die vallei is ongeveer 208 km lank, 10 tot 22 km wyd en die laagste punt by Badwater is 86 m onder seevlak. Interessant genoeg is [[Mount Whitney]], die hoogste punt in die VSA (uitgesonder [[Alaska]]) sleg sowat 120 km wes-noordwes van die laagste punt in ''Death Valley''.
 
Op 10 Julie 1913 is 'n [[temperatuur]] van 56,7 °C hier gemeet.