Verskil tussen weergawes van "Vetplant"

25 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Vetplant''' is 'n plant wat vermag om in sy blare, stingels, stamme of wortels vog te stoor.
 
Vetplante of sukkulente kom dikwels in droë gebiede soos halfwoestyne voor, wat min maar tog reëlmatig reën kry en. Suid-Afrika het 'ndie grootgrootste verskeidenheid van hulle, veral in die [[Sukkulente Karoo]]. watHierdie [[ekostreek]] is mos na hulle genoem is. Die vermoë om water te stoor word sukkulensie genoem en dit kan op verskillende maniere gebeur. Van die plante stoor dit net in dik vlesige blare. Ander plante met glad geen blare stoor dit in stingels of die stam, ensomeer.
 
Die begrip "Succulentae" is eerste deur die Switserse plantkundige Johann Bauhin ingevoer in sy ''Historiae plantarum universalis'' wat in 1619, ná sy dood, verskyn het. Hy het genusse soos ''Portulaca'', ''Aloe'' en ''Crassula'' in sy 'takson' geplaas. Hierdie plante is nogtans geensins verwant nie, en vandag word sy takson nie meer erken nie.<ref>''Advances in Botanical Research, Volume 55'' {{Outeur|Jean-Claude Kader, Michel Delseny}} Academic Press, 2010, ISBN 0-12-380869-3, 9780123808691</ref> Sukkulensie tree in 'n groot getal plantfamilies op. Plantfamilies wat sukkulensie vertoon is byvoorbeeld die [[vygies]], die [[Euphorbiaceae|nabome]] en die [[kaktus]]se.
22 781

wysigings